NSFAS dra blaam vir onbestendigheid

Loading player...
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is die hoofoorsaak van onstabiliteit by hoëronderwys-instellings. Dis onthul tydens uitgebreide samesprekings met verskillende rolspelers, insluitend studenteliggame. Minister Nobuhle Nkabane sê die departement hersien die skema se befondsingsmodel om sy stelsels te verbeter en probleme uit te skakel. Sy sê aanlyn aansoeke vir 2025 kan van Vrydag af ingedien word:
17 Sep 2024 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Alle studente kan nou aansoek doen vir Nsfaf-beurs

Die Namibiese Studente Hulpfonds, Nsfaf, het die aansoekproses vir 2025 Dinsdag van stapel gestuur. Die fonds het 3 miljard Namibiese dollar opsy gesit vir alle studente om aansoek te doen vir lenings. Die fonds doen weg met sy pro-arm benadering. Aansoeke sal op 31 Maart sluit en die fonds het…
15 Jan 2AM 1 min

Julius sê EFF se swak vertoning is MK se skuld

Die EFF-leier Julius Malema sê die stigting van oudpresident Jacob Zuma se MK-party moet die skuld kry vir die EFF se swak vertoning in verlede jaar se algemene verkiesing. Die party se nasionale steun het afgeneem van 10,5-persent in 2019 tot 9,5-persent in die Mei-verkiesing. Die MK-party het die EFF…
15 Jan 1AM 1 min

Vordering met land se gryslys-status

Namibië was gasheer van die vergadering van die Finansiële Aksie Taakmag, FATF, se gesamentlike groep vir Afrika in Windhoek van 6 tot 11 Januarie. Dit is bygewoon deur hoëvlak-afvaardigings van 11 Afrika-lande, taakmagverteenwoordigers en streeksliggame. Lande op die taakmag se gryslys het vorderingsopdaterings oor die aanspreek van strategiese tekortkominge in…
15 Jan 1AM 1 min

Liverpool vergroot voorsprong in Premierliga terwyl Man City ineenstort

Liverpool het sy onoorwonne wenlopie in die Premierliga tot 16 wedstryde uitgebrei ná ʼn gelykopwedstryd van een elk teen Nottingham Forest. Diogo Jota se doel vir Liverpool het sake gelykop gemaak ná Chris Wood se doelskop vroeg in die wedstryd, met Arne Slot se span wat sy voorsprong van ses…
15 Jan 12AM 1 min