Rudi Nagel - In die Lente maak Konings Oorlog, en Bome Bloei

--:--
Jesus is Vredevors, maar ook die Bevelvoerder van die lêer van die Here. Terwyl ons altyd vredemakers bly , moet ons nie toelat dat boelies, skurke en terroriste die vryheid kry om te intimideer nie. Saam met koning Dawid, klim ons van die dak van ledigheid af. Kom neem aktief en paraat stelling in!
17 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Dubbel Doelgerig

My lewe roep daarna om treffend te kan wees. Ek gaan nie meer toelaat dat Droom-Sandkastele en Reialiteits-tronke my daarvan weerhou om my lewensteiken te tref nie!
8 Jul 9 min

RUDI NAGEL - Goed Gewortel

Ons wil weet waarheen ons op pad is. Daarom moet ons verstaan waar ons vandaan kom. My komvandaan is moontlik gemaak deur my Hemelse Vader en my aardse Pa. Saam met Vader bedink ek my verhouding met my voorgeslag.
1 Jul 10 min

RUDI NAGEL - Geloof, Musiek en Lewenswysheid

Hierdie is Deel 2 van ons "Roots en Raakvat" reeks. Sluit aan by Rudi Nagel in ’n boeiende gesprek oor improvisasie, geloof en die balans tussen ou wyshede en persoonlike uitdrukking. Hierdie episode, genaamd "Improvisasie op ’n Antieke Resep," is deel twee van die reeks "Rudy en Robertson se Resep:…
24 Jun 10 min