Is Cilliers Brink werkloos? | Ep. 15

Loading player...
ActionSA se mosie van wantroue in burgemeester Brink-stefaans dien vandeesweek in Tshwane. Gaan ActionSA nog gehang word aan die einste galg wat hulle vir die DA reggemaak het? Intussen het president Ramaphosa en Elon Musk ook gesels. Wat gebeur wanneer 'n buffel 'n robot ontmoet?
26 Sep 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66

John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers. In hierdie week se episode van Net…
4 Feb 20 min

Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65

Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge om uit te vind of hy sy rooi oorpak vir ʼn oranje een gaan…
28 Jan 30 min

Net nog enetjie | Die regering van nasionale verwarring | Ep. 64

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die stand van sake in Suid-Afrika. Vanaf die huidige krisis rondom bek-en-klouseer tot die regering van nasionale verwarring en verlamming in ’n verkiesingsjaar. Wie hou kop in dié chaos en wie gaan…
22 Jan 29 min