Beeld 50: Samesteller Erika de Beer

Loading player...
In Beeld 50 samesteller Erika de Beer, vertel dié geliefde koerant se joernaliste hoe hulle juis dit gedoen het deur die dekades en wat hulle steeds bybly van daardie ervaring.

“Nooi, ek praat nie met julle nie. Julle lieg van bladsy een tot die
einde . . . maar ek is nie so seker van die sport nie.”
– “Kommandant-generaal” Fritz Meyer van die Wenkommando aan Carolien Saayman van Beeld

Die afgelope halfeeu het meer as 15 000 uitgawes van Beeld verskyn met derduisende stories in woord en beeld. Regdeur hierdie 50 jaar is ’n mantra in die redaksie: “Slaan die groot storie hard.” In Beeld 50 vertel dié geliefde koerant se joernaliste hoe hulle juis dit gedoen het deur die dekades en wat hulle steeds bybly van daardie ervaring.

Die boek neem die leser op ’n reis deur van die grootste nuusgebeure sedert 1974 en weerspieël die geskakeerde leefwêreld van die Afrikaanse gemeenskap in die noorde van die land. Beeld is die Suid-Afrikaanse dagblad wat al die meeste as die mooiste aangewys is – daarvan getuig die foto’s, voorblaaie, spotprente en grafika op dié blaaie. Tog is dit nie ’n beste-voetjie-voorsit-soort boek nie, want dis in die eerste plek joernaliste wie se stemme jy hier hoor.

Op die ou end is die belangrikste element die leser. Soos Pieter du Toit in 2014 as nuusredakteur gesê het: “Ons lojaliteit lê by die briefskrywer wat ons kapittel oor ’n onbesonne hoofberig, die intekenaar wat kla oor sy nat koerant op die grasperk en die leser wat dankie sê vir die nuwe Saterdag-Beeld.”
30 Sep 2024 English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Haram by Zubayr Charles (with Shana Fife)

In this episode of Pagecast, Shana Fife interviews Zubayr Charles about his unflinching debut novel, Haram. About the book: As a young man in a close-knit Muslim community in Woodstock, Muhammad used to feel trapped between who he was and who he was expected to be. But then he met…
13 Apr 26 min

One Word by Pepe Marais (with Khaya Dlanga)

This week on Pagecast, Khaya Dlanga interviews Pepe Marais about his book, One Word. About the book: One Word reveals the transformative power of discovering and embedding your organisation’s true purpose – captured in a single word. In this thought-provoking and practical guide, based on the author's doctoral research and…
30 Mar 43 min

PAGECAST: The Wildest Beauty by Michiel Heyns (with Shaun de Waal)

This week on Pagecast, Shaun de Waal sits down with acclaimed author Michiel Heyns to discuss his new novel, The Wildest Beauty. Danny Marais is the twin brother of the beautiful, talented Charlie. The Wildest Beauty is a remarkable novel, an account of their early childhood to their eventual enlistment…
15 Mar 32 min