Marciel Hopkins gesels oor laaste seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'

Loading player...
Meeste mense sal Marciel Hopkins herken as die aanbieder van die Suid-Afrikaanse televisieprogram, 'Boer Soek 'n Vrou'. Alhoewel sy meer seisoene van die program as enige ander onder haar belt het, het sy besluit dit is tyd om die vlam te oorhandig aan iemand anders.

Marciel Hopkins het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels oor haar tyd op 'Boer Soek 'n Vrou', hoekom sy nou voel dit is tyd om aan te beweeg en wat volgende vir haar wag.
Dalk laat glip sy ook iets oor die nuwe aanbieder...
26 Sep 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Why do kids enjoying watching TV upside down?

We've all been there. Or at least, a good number of us did this as kids. Did you ever flip upside down, your head hanging off the couch while watching television? If you did, then you probably also got told off by your parents. But why has no one ever…
15 Apr 2 min

Jana Kruger en Melissa de Vries gesels oor nuwe kykNET-drama 'Die oord'

In 'Die oord' is Martie Pretorius (Jana Kruger) ’n kriminoloog wat vir die eerste keer in jare met vakansie gaan. Brandi Jacobs (Melissa de Vries) van die plaaslike polisie dink dit is die bendes van die Kaap, maar Martie het 'n ander teorie. The Drive with Rob and Roz het…
13 Apr 13 min

South Africa's most expensive Airbnb: how much one night costs

Some people don't know the meaning of the word "budget" and don't need to set a maximum price cutoff. For those looking for the ultimate getaway at the ultimate price, there is one listing that goes above and beyond. But what would you be able to get if you spent…
10 Apr 6 min

South Africa's most-Googled text abbreviations for 2026

The word-finding experts at Unscramblerer.com analysed Google Trends search data from 1 January 2026 to 30 March 2026 for terms related to texting acronyms. Some of the abbreviations on the list make sense and are quite obscure, but this list only left Rob Forbes and Rozanne McKenzie confused.
1 Apr 3 min