Vaardighede moet in land gehou word: Nandi-Ndaitwah

--:--
Die 8ste uitsaai- en digitale mediakonferensie vind in Swakopmund plaas, waar kunsmatige intelligensie se potensiële rol in die uitsaaibedryf ondersoek word. Die tema is "Uitsaai en inhoudpublisering in die KI-geïnfuseerde digitale ekosisteem". Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het in 'n toespraak haar versigtigheid vir die gebruik van kunsmatige intelligensie in die media beklemtoon. Sy het ook die belangrikheid om vaardighede in die land te hou uitgelig.
8 Oct 8AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

ANC steun proporsionele verteenwoordiging

Die ANC het sy verbintenis herbevestig tot 'n inklusiewe demokrasie in sy voorlegging aan die verkiesingstelsel-paneel, waarin hy die huidige proporsionele verteenwoordigingstelsel steun. Die party sê die model verseker regverdige verteenwoordiging deur uiteenlopende groepe, insluitend vroue, jongmense, mense met gestremdhede en die LGBTQI-plus-gemeenskap. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula het aan die media…
8 Nov 7AM 1 min

Calle vertel van Afrika se waterplanne

Landbouminister Calle Schlettwein is ook voorsitter van die Afrika-waterfasiliteit, en het die toekomsplanne van die liggaam se beheerraad gedeel. Sy 24ste vergadering het in Abidjan, Ivoorkus, plaasgevind waar Schlettwein gesê het dat 'n nuwe strategie opgestel word. Die vorige strategie vir die tydperk 2017 tot 2025 skets 22 aksies wat…
8 Nov 7AM 1 min

TLU SA rig brief aan Cyril oor onteiening wetsontwerp

Die landbou-urganisasie TLU SA het skriftelik aan president Cyril Ramaphosa hulle kommer uitgespreek oor adjunk-president Paul Mashatile se versoek om die Wetsontwerp op Onteiening so gou moontlik te onderteken. Die wetsontwerp wat in Maart deur die Parlement goedgekeur is, is 'n uiteensetting van die proses vir eiendomsonteiening vir openbare doeleindes…
8 Nov 5AM 1 min

Trump sal nie van Navo onttrek of befondsing vir Oekraïne staak nie

Die voormalige hoof van die Britse MI6-agenstkap, sir Richard Dearlove, skryf nie veel toe aan Donald Trump se kommentaar oor die Oekraïne nie en ook nie dat hy wat Trump is die oorlog sal beëindig nie. Dearlove het met SkyNews gepraat en sê dis alles retoriek.
8 Nov 5AM 1 min

NBL innoveer met waterbesparings

Namibia Breweries Limited het pogings verskerp om water te bespaar. Die maatskappy gebruik 4,4 liter water om 'n enkele bottel bier te produseer, en het sy gebruik van munisipale water met minstens 70 persent verminder. Hulle fokus hoofsaaklik op interne optimalisering om waterverbruik te minimaliseer en doeltreffendheid te maksimeer. Die…
8 Nov 5AM 1 min