Bizskoops - 10 Oktober 2024
Loading player...
Op die program vandag,
# Verskeie ministers bespreek die vermindering van die brandstofheffings om brandstofpryse te verlaag , en
# Suid-Afrikaners kan nou by duisende handelaars in kriptogeldeenhede betaal
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor voedselpryse en wat of wie dit hoog of laag hou
# In internasionale sake-nuus... Die Duitse regering verwag dat sy ekonomie vanjaar nog 'n resessie sal ervaar
# In beleggingsnuus... Goud bly bestendig te midde die krisis in die Midde-Ooste
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere staatsdienswerkers wat ʼn 12 persent loonverhoging eis