Na Sinwar se dood is daar 'n groot kans dat gevangenes in Gaza sal sterf
--:--
Daar is ‘n onmiddellike gevaar dat die Israelse gevangenes wat steeds in Gaza aangehou word, nou doodgemaak kan word. Dit kom na die dood van Hamas-leier Yahya Sinwar. Die afgetrede Britse generaal, Lord Richard Dannatt het met Sky News gepraat.