Agra Draadloos Ep 129

--:--
Hierdie week gesels PD met Trudy Howard oor die jongste Veilingsnuus. Hy deel ook die uitslae van Agra se jaarlikse speenkalf kompetisie en gala.
21 Oct 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 151

Hierdie week, bring Fanie Cronje vir ons bietjie nuus uit die Suide.
4 Jun 4 min

Episode 150

Herman Lindvelt vertel ons van die nuutste veilingsnuus, en Carla Vorster vertel ons meer van die Agra Whatsapp Bot.
2 Jun 3 min

Episode 149

Is jy bekend met Agra Go? Dis n gerieflike putstop vir jou en jou gesin met takke in Opuwo, Karibib, Gobabis, en Marietal onder andere.
22 May 2 min

Episode 148

Hierdie week deel Herman Lintvelt, die Sentrale Streke Bestuurder by Agra Auctions, alle nuutste veiling nuus met ons.
14 May 3 min

Episode 147

Hierdie week deel Jacobus van Schalkwyk, die waarnemende bestuurder by Agra Safari Den, Agra se halfjaar finansiele resultate met ons.
7 May 1 min