22 Oktober 2024
Loading player...
In hierdie spesiale aanbieding van Boekkeuse, ons program oor skrywers en boeke wat Amanda Botha, ná 25 jaar – vir die laaste keer aanbied:
Amanda dink nostagies terug aan al die skrywers wat sy deur haar loopbaan ontmoet, en met meeste, hegte bande gesmee het. Antjie Krog doen ‘n voorlesing uit haar bundel, Plundering. Danie Marais is ons ateljeegas wat gesels oor sy bundel, ek en jy bestaan nie, waarin hy onder meer wit manlikheid ondersoek. En om mee af te sluit is daar voorlesings deur vier digters wat uitgesonder word. Hulle is Dominique Botha, Tom Dreyer, Ronalda Kamfer en Pieter Odendaal.