Bizskoops - 31 Oktober 2024

--:--
Op die program vandag ... Ons kyk na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring.
# Die ekonoom professor Waldo Krugel gee vir ons sy siening oor die mini-begroting.
# In internasionale sake-nuus... JP Morgan Chase verloor duisende weens ʼn OTM skuiwergat.
# In beleggingsnuus, die JSE se indeks van alle aandele het in die kwartaal tot einde September met 15-komma-twee persent gestyg
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die moontlikheid van ʼn rentekoersverlaging volgende maand.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 03 Julie 2025

Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump…
4 Jul 9 min

Bizskoops - 26 Junie 2025

Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei # In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in…
26 Jun 9 min

Bizskoops - 19 Junie 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig # Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor hoe die ekonomie nie van handels- of werklike oorloë hou nie # In internasionale sakenuus… Die Verenigde Koninkryk en die VSA…
19 Jun 9 min

Bizskoops - 13 Junie 2025

Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die…
13 Jun 10 min

Bizskoops - 05 Junie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in…
5 Jun 9 min