Premier Foods-aandeelhouers kan beslis glimlag

Loading player...
Premier Foods het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die omset was 3.7% hoër en die wins spring met 31%. Die groep se uitvoerende hoof, Kobus Gertenbach gesels oor die resultate.
12 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min