Astral kraai weer hard ná voëlgriep- en beurtkragprobleme

Loading player...
Astral Foods het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die uitvoerende hoof, Chris Schutte gesels oor die resultate.
18 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min