Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte

--:--
Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die afsnydatum vir die optadering van elektrisiteitmeters.
19 Nov 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
22 Nov 10AM 18 min

Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?

Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig.
22 Nov 10AM 7 min