Jan Taks raak aan diegene wat nie meer hier woon nie

Loading player...
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie.
22 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min