Leah, Marno van der Merwe eersdaags in prettige pantomime

--:--
Die gewilde sangeres Leah vertolk die rol van Aspoestertjie, terwyl Marno van der Merwe as die prins en Carmen Pretorius as die bose stiefma te siene is.
3 Dec 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Zoé spreek tot jong vroue met treffersnit

Uittreksel: “Ek het glad nie die reaksie verwag nie, maar dit is duidelik dat vroue, oud en jonk, by die lirieke aanklank vind. Ek dink dit is ʼn liedjie wat vroue raakgesien laat voel.”
1 Aug 6 min