Ons sal die hof nader - IPC

--:--
Imms Nashinge, die woordvoerder van die IPC, het 'n setel in die Nasionale Vergadering bekom na die party 20 setels in die verkiesing gewen het. Dit is 'n beduidende ontwikkeling vir die IPC, wat die party nou die amptelike opposisie maak. Nashinge het met Kosmos 94.1 Nuus as partywoordvoerder gepraat en sê hulle sal optree oor wat hy die skyn-verkiesing noem...
4 Dec 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

NSA stel Nasionale Bevolkingsnabyheid Atlas bekend

Die Namibië Statistieke Agentskap het die Nasionale Bevolkingsnabyheid Atlas vrygestel, een van die sleutel tematiese verslae van die 2023-sensus. Die atlas kyk na die afstand van belangrike fasiliteite en dienste vanaf gemeenskappe. Vanjaar se atlas handel net oor die afstande tussen gemeenskappe en gesondheidsfasiliteite en netwerkdekking. Iipumbu Sakaria, die NSA…
4 Dec 11AM 1 min

150 onwettige mynwerkers vasgekeer in Sabie

Ongeveer 150 onwettige mynwerkers is steeds vasgekeer in 'n verlate myn in Sabie, Mpumalanga. Daar is na berigte drie dood en ses is reeds gered. Die situasie het gister na vore gekom, toe vier vermeende mynwerkers wat van die toneel gevlug het veiligheidspersoneel in kennis gestel het. Die polisiewoordvoerder, Donald…
4 Dec 11AM 1 min

IPBES sal ook plaaslike biodiversiteit uitlig

Namibië sal volgende week die middelpunt wees van die wêreldwye poging om biodiversiteit en ekosisteem-uitdagings aan te spreek, wanneer dit gasheer is vir die 11de voltallige vergadering van die Interregeringswetenskap-beleidsplatform oor biodiversiteit en ekosisteemdienste, IPBES. Die geleentheid vind van 10 tot 16 Desember by die Mercure- en Movenpick-hotelle in Windhoek…
4 Dec 10AM 1 min

Cosatu teleurgesteld oor 0,3% BBP-daling

Cosatu sê dit is teleurstellend dat die land se bruto binnelandse produk met 0,3-persent ingekrimp het in die derde kwartaal, vergeleke met die tweede kwartaal. Statistieke Suid-Afrika sê die belangrikste bydraers tot die afname is landbou, vervoer en kommunikasie. Zanele Sabela van Cosatu sê dit het vir 'n kort rukkie…
4 Dec 10AM 1 min

Karl Gertze Gedenk-perdewedren bied iets vir almal

Die Karl Gertze Gedenkwedren Derby, 'n opwindende geleentheid vir perde-eienaars en toeskouers, sal op 28 Desember op die plaas N'eises naby Tsumis plaasvind. Verskillende aktiwiteite en vermaak sal aangebied word, ook vir die kleinspan. Kosmos 94.1 Nuus het met een van die organiseerders, Henry Feris, gesels wat meer inligting verskaf.
4 Dec 9AM 1 min