Tiger Brands wil kospryse verlaag

Loading player...
Tiger Brands het vandag winnsyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondihg, die omset was basies onveranderd en die wins was 4% hoër. Die uitvoerende hoof, Tjaart Kruger gesels oor die groep se resultate.
4 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min