Privaatprodusente beweeg al nader aan elektrisiteitsvoorsiening

Loading player...
Daar word al lank gesels oor onafhanklike kragvoorsieners, maar meer as 'n jaar na 'n konferensie oor private deelname, het 'n versoek om inligting uiteindelik verskyn. Antoinette Slabbert, senior verslaggewer van Rapport gesels hieroor.
12 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min