Die sirkelekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insigte oor hoe tegnologie soos Smartfill kan help om volhoubare praktyke in Suid-Afrika en wêreldwyd te bevorder.
13 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min