Patrice Motsepe moet sy belang in een van sy varsprodukagente verkoop – Mededingingskommissie

Loading player...
Ruan Maré, tegniese direkteur van die Mededingingskommissie bespreek die finale verslag van die markondersoek na die Suid-Afrikaanse varsproduktemark.
13 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min