Afrikaans en die reg is in sy bloed

Loading player...
Adv. Ruan Maré, regsadviseur van die Mededingingskommissie, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en wat hy doen om te ontspan.
16 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min