Span SA is in Davos om belegging te lok

Loading player...
Die jaarlikse beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum het vandag in Davos afgeskop. Iain Williamson, uitvoerende hoof van Old Mutual, woon die byeenkoms by en bespreek span Suid-Afrika se planne om belegging te lok.
20 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min