
SA Western Mounted Games (Limpopo) - Pretdag
--:--
Lisa Grosel en Rawstorne Van Jaarsveld vertel meer oor wat "Western Mounted Games" behels, wie almal daaraan kan deelneem ek ook oor 'n Pretdag wat binnekort gaan plaasvind waar jy eertsehands hierdie baie gewilde en vinnig-groeiende sport kan ervaar.