Wat is my Regste: Onteieningswet,'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 28 Januarie 2025

Loading player...
🏛️ Onteieningswet: 'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 🤔 Maurice van OMPLaw vertel meer van die omstrede **Onteieningswet** wat onlangs deur die staatspresident onderteken is, en kommer wek regoor die land. Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit voorsiening maak vir **onteiening van eiendom teen geen (nul) vergoeding nie**.
Wat beteken dit vir grondeienaars, besighede en individue? Die wet bepaal die prosedures en vereistes vir onteiening, maar hoe groot is die werklike risiko dat eiendom sonder vergoeding geneem kan word?
Is hierdie ‘n werklike bedreiging vir eiendomsreg of net ‘n wetlike raamwerk met beperkte toepassing? Luister gerus weer: 💬👇
28 Jan 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min