Kallie Kriel en Leanne Manas oor daardie vals en bedrieglike R4700-advertensies

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en Leanne Manas, bekroonde aanbieder van die SAUK, oor die vals advertensies waarin die identiteite van prominente mense gebruik word om die publiek te mislei.
31 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min