Agra Draadloos Ep 138

--:--
Knopvel siekte is besig om sy kop in Namibië uit te steek, en hierdie week gee PD vir ons meer inligting rondom dit. Hy gesels ook met Herman Lindvelt rakende die nuuste veilingsnuus.
3 Feb Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 153

Herman Lintvelt, Agra se veilings bestuurder vir alle sentrale gebiede gesels weer met ons die week.
18 Jun 3 min

Episode 152

Hierdie week deel Flip Du Plessis, die Noordelike Streeks Bestuurder vir Agra Auctions die nuutste veilingsnuus met ons.
13 Jun 2 min

Episode 151

Hierdie week, bring Fanie Cronje vir ons bietjie nuus uit die Suide.
4 Jun 4 min

Episode 150

Herman Lindvelt vertel ons van die nuutste veilingsnuus, en Carla Vorster vertel ons meer van die Agra Whatsapp Bot.
2 Jun 3 min

Episode 149

Is jy bekend met Agra Go? Dis n gerieflike putstop vir jou en jou gesin met takke in Opuwo, Karibib, Gobabis, en Marietal onder andere.
22 May 2 min