Agra Draadloos Ep 139

--:--
Knopvel Siekte het ongelukkig sy kop in Namibië begin uitsteek. Hierdie week gesels PD met Hennie Brisley oor die siekte, sowel as die behandeling daarvan.
12 Feb Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 156

Hierdie week deel Flip du Plessis die nuutste veilingsnuus uit die Noorde met ons.
15 Jul 2 min

Episode 155

Hierdie week vertel Paul Klein on van hierdie jaar se Agra Speenkalf Kampioenskaps Reeks, wat 8 July begin, by Wilhelmstal, sowel as by Okakarara.
3 Jul 3 min

Episode 154

Hierdie week deel Flip du Plessis, die Noordelike Bestuurder vir Agra Auctions, die eerste week van Julie se veilingsdatums met ons.
25 Jun 2 min

Episode 153

Herman Lintvelt, Agra se veilings bestuurder vir alle sentrale gebiede gesels weer met ons die week.
18 Jun 3 min

Episode 152

Hierdie week deel Flip Du Plessis, die Noordelike Streeks Bestuurder vir Agra Auctions die nuutste veilingsnuus met ons.
13 Jun 2 min