Wat gebeur by die G20-beraad?

Loading player...
Martie Janse van Rensburg, tussentydse voorsitter van die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) gesels oor die G20-beraad.
26 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min