Episode 142 - PD Gesels Met Fanie Cronje

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Fanie Cronje oor velingsnuus uit die suide, so wel as met Dr Yolandie Van Der Westhuizen oor hondsdolheid.
4 Mar 2025 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 205

Is daar n moontlike miltsiekte uitbraak in die Suide? Ons hoor hierdie week van Dr Theuns Laubscher en vind meer uit oor die siekte en gevolge as ook wat sy advies daaroor is.
14 Aug 4 min

Episode 204

Ons kry hierdie week weer parktiese wenke by Dr Theuns Laubscher. Ons hoor ook van Jamie Kahmann, n tegniese adviseer by Agra ProVision.
5 Aug 3 min

Episode 203

Hierdie week hoor ons van n nuwe stem, Dr Lisa le Roux, n Veearts by Zoetis. Sy vertel ons meer van diere gesondheid, spesifiek vlooi beheer in werkende honde.
29 Jul 3 min

Episode 202

Ons loer hierdie week weer in by Dr Theuns Laubscher, en hoor van Carla Vorster die junior bestuurder by Agra.
23 Jul 3 min

Episode 201

Ons weer hierdie week van Dr Theuns Laubscher, en ook van Welma Jurgens, n Tuinboukundige by Protek.
16 Jul 4 min