Groot verwarring oor BTW-vrygestelde produkte

Loading player...
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het verlede week in sy begrotingsrede 'n aankondiging oor BTW-vrygestelde produkte gemaak. Charles de Wet, belastingkenner by ENS Africa, verduidelik die besonderhede.
17 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min