67 000 Afrikaners stel glo beland in herverstiging in VSA

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in Amerika het die besonderhede van meer as 67 000 Suid-Afrikaners, wat navraag gedoen het oor president Donald Trump se uitvoerende bevel wat vlugtelingstatus aan Afrikaners bied, aan die Amerikaanse ambassade in Pretoria oorhandig. Die kamer se president, Neil Diamond, gesels met 100.5FM.
19 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Doen aansoek om amnestie by Mbombela

Mbombela het 'n skuldverligting-amnestieprogram aangekondig vir huishoudelike kliënte met foutiewe, wanfunksionele, gepeuterde of onwettige water- en elektrisiteitsverbindings. Phumula Mathebula, senior bestuurder van inkomste-invorderings by die munisipaliteit, verduidelik.
12 Jan 20 min

Beskerm jou groentetuin te midde van baie reën

Elzabé de Bruyn het Saterdag gesels oor die baie reën en wat gedoen moet word om te keer dat dit nie chaos in jou groentetuin veroorsaak nie asook wat om nog te plant in die laat somer.
12 Jan 15 min

Groot reën op pad vanaf Saterdag

Groot reën is op pad na die Laeveld. Laeveld Brunch gesels met Amukulani Mkhari, 'n weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens.
9 Jan 13 min

Sluit aan by Laeveld Voortrekkers

Die Laeveld Kommando van die Voortrekkers hou op 12 Januarie 'n opedag en almal is welkom. Kommando-leier Robert Strydom kuier in die ateljee saam met Michelle de Lange, Liz-Mare Anderson en Justin Homann.
5 Jan 14 min

Mbombela electricity amnesty

Phumula Mathebula, senior manager of revenue collections for the City of Mbombela, explains the municpality's amnesty programme.
29 Dec 2025 23 min