Kleurvolle pretloop wag

Loading player...
Laerskool Laeveld hou Woensdag hul jaarlikse Kleurloop en jy is genooi. Cornelia Janse Van Rensburg en Anzel Beattie vertel meer.
25 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Finale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. SMS AD1 + jou naam na 45730 en besoek skryfit.co.za.
18 Sep 10 min

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min