Servikale kanker: Diagnoseer dit sou vinnig moontlik

Loading player...
Servikale kanker kan, mits jy dit vroeg opspoor, baie suksesvol behandel word. Anita Schomburg van KANSA Laeveld sê vroue moet van 18 jaar af daarvoor getoets word.
26 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumas bly op wenpad tydens SA Beker ronde 2

Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop. Die span reis Vrydag na Bloemfontein vir 'n kragmeting met die Cheetahs. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt ook oor die Stonehouse 10's die naweek.
17 Mar 11 min

Afritasties: 'Ek kan lees'

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
16 Mar 7 min

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min