Gemiddelde salarisse was in Februarie 14% hoër as verlede jaar

Loading player...
BankservAfrica het onlangs sy jongste Take-home Pay-indeks bekendgemaak. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, was betrokke by die samestelling van die indeks en deel haar insigte.
26 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min