Wat is my regte: FICA - Wet op Finansiële Intelligensie - 01 April 2024

Loading player...
🎧 ⚖️ WAT IS MY REGTE: Alles oor die FICA-wet – Wat jy móét weet!
🏛️📄 Maurice van OMPLaw vertel meer van die Wet op die Finansiële Intelligensie – beter bekend as die FICA-wet. Die wet is al dikwels in die nuus, maar wat is die werklike doel daarvan en wie raak dit? 🏛️📄 Ons bespreek wat presies van instellings verwag word, en hoe bepaal word of jy of jou besigheid onder dié wet val. ⚖️ 📄 Hierdie wet plaas sekere verpligtinge op instellings en individue wat met finansiële transaksies werk – en die gevolge van versuim om aan die wet te voldoen, kan ernstig wees.⚠️📚 Luister nou om ingelig te wees oor jou regte én verantwoordelikhede. ‘n Onmisbare episode vir enigeen wat in die sakewêreld funksioneer.
#FICA #Wetgewing #Besigheid #Podcast #FinansiëleWette #SFM
1 Apr 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min