Rudi Nagel - Roetes en Ruimtes

Loading player...
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
1 Apr Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Goed Gewortel

Ons wil weet waarheen ons op pad is. Daarom moet ons verstaan waar ons vandaan kom. My komvandaan is moontlik gemaak deur my Hemelse Vader en my aardse Pa. Saam met Vader bedink ek my verhouding met my voorgeslag.
1 Jul 10 min

RUDI NAGEL - Geloof, Musiek en Lewenswysheid

Hierdie is Deel 2 van ons "Roots en Raakvat" reeks. Sluit aan by Rudi Nagel in ’n boeiende gesprek oor improvisasie, geloof en die balans tussen ou wyshede en persoonlike uitdrukking. Hierdie episode, genaamd "Improvisasie op ’n Antieke Resep," is deel twee van die reeks "Rudy en Robertson se Resep:…
24 Jun 10 min