Sondagaand Erediens - Past Deon Bosch

--:--
JOHANNES 4
30Hulle het toe uit die stad gegaan en na Hom gekom.
Die oes en die arbeiders.
31EN intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesê: Rabbi, eet.
32Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie.
33Die dissipels sê toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring?
34Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring.
35Sê julle nie: Dit is nog vier maande, dan kom die oes nie? Kyk, Ek sê vir julle, slaan julle oë op en aanskou die lande dat hulle al wit is vir die oes.
36En hy wat maai, ontvang loon en vergader vrug vir die ewige lewe, sodat die saaier en die maaier saam bly kan wees.
37Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.
38Ek het julle gestuur om te maai waar julle nie aan gewerk het nie. Ander het gewerk, en julle het in hulle arbeid ingegaan.

MATTHÉÜS 9
Die oes en die arbeiders.
35EN Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
36En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.
37Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.
38Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.
13 Apr 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

OPENBARING 20 Die laaste oordeel. 11EN ek het 'n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. 12En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan,…
26 Jun 2AM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

OPENBARING 12 Die vrou en die draak. 1EN 'n groot teken het in die hemel verskyn: 'n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof 'n kroon van twaalf sterre; 2en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë…
25 Jun 2AM 14 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

OPENBARING 5 Die boek met sewe seëls verseël. Die Lam alleen waardig om dit oop te maak. 1EN ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, 'n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël. 2En ek het 'n sterk…
24 Jun 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

OPENBARING 1 Naam en onderwerp van die boek. 1DIE openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, 2wat getuig het van die…
23 Jun 2AM 14 min

Sondagaand Erediens - Pastoor Bernard van der Vlies

SPREUKE 3 5 Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. 6Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak. 7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad; 8dit…
22 Jun 1PM 29 min