🎙️ WAT IS MY REGTE: Boedelbeplanning: Meer as net ’n testament -06 Mei 2025

Loading player...
🎙️ Vandag, in WAT IS MY REGTE, voer Andre van Niekerk van OMPLaw en Danny ‘n insiggewende gesprek oor boedelbeplanning, ’n belangrike maar dikwels uitgestelde deel van jou finansiële toekoms.
💼 Boedelbeplanning klink tegnies, maar dit is eintlik een van die belangrikste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan los.
✅ Wat ’n boedelplan behels
✅ Waarom elke volwassene een nodig het
✅ Hoe om belasting en koste ná afsterwe te verminder
✅ Foute om te vermy, en wanneer om op te dateer
🕒 Moenie wag tot dit te laat is nie – beplan vandag al vir môre.
🎧 Luister weer: 🎧
#Boedelbeplanning #Testament #FinansiëleWysheid #SFMStreek
6 May 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min