Markte juig nadat die VSA en China oor tariewe blad skud

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika, gesels oor China en die VSA se ooreenkoms oor tariewe, en sê dat goeie nuus vir die Chinese ekonomie ook goeie nuus vir Suid-Afrika kan wees.
12 May 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min