Dinsdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

--:--
EFÉSIËRS 1

15Daarom — vandat ek gehoor het van die geloof in die Here Jesus wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges —
16 hou ek ook nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie,
17dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,
18verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is;
19en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte
20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele,
21 bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige.
22En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee,
23 wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
13 May 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

EFÉSIËRS 1 20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, 21 bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar…
3 Jun 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

HANDELINGE 1 9En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. 10En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, 11wat sê: Galilése manne, waarom…
2 Jun 2AM 16 min

Sondagoggend Erediens - Ds Nardus Bornman

EFÉSIËRS 5 14Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. 15Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. 17Daarom moet julle nie…
1 Jun 3AM 19 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

HANDELINGE 1 8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
31 May 2AM 20 min