
MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 112: Leierskap Gegrond in Liefde
--:--
In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs fokus Harm Engelbrecht op Bybelse waardes as kern van leierskap. Uit Markus 12 bespreek hy Jesus se antwoord op die vraag oor die grootste gebod: liefde vir God en jou naaste. Hierdie beginsel vorm die fondament van ware, waardegebaseerde leierskap.