(Hemelvaartsdag) Donderdagoggend Erediens - Ds Nardus Bornman

--:--
LUKAS 24

Die hemelvaart.
(Hand. 1:9-11.)
50EN Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
51En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.
52En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
53En hulle was gedurig in die tempel en het God geprys en gedank. Amen.
29 May 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 16Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus. GALÁSIËRS 4 11Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.
16 Jul 2AM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek…
15 Jul 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 3 19Nou weet ons dat alles wat die wet sê, hy dit sê vir die wat onder die wet is, sodat elke mond gestop en die hele wêreld voor God doemwaardig kan wees; 20aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want…
14 Jul 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

JOHANNES 1 19En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u? 20En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie. 21Toe vra hulle hom: Wat dan? Is…
13 Jul 1PM 22 min

Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

MATTHÉÜS 14 Die onthoofding van Johannes die Doper. (Mk. 6:14-29; Lk. 3:19,20; 9:7-9.) 1EN in daardie tyd het Herodes, die viervors, die gerug van Jesus gehoor 2en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom…
13 Jul 3AM 25 min