ToekomsVenster | Ons verhouding met die lewende Here

Loading player...
Lê ʼn bousteen met jou volgende reaksie, nie ʼn klip wat na ander geslinger word bloot omdat jy nie saamstem nie.
29 May 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
8 Dec 8AM 5 min