WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer?
In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies โ€“ want nรก jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings รฉn jou wense hanteer.
๐Ÿ‘ฅ Wat maak iemand geskik as eksekuteur?
โš–๏ธ Moet jy โ€™n familielid of โ€™n prokureur kies?
๐Ÿ“‘ Wat is hul pligte en hoe vermy jy konflik?
Luister weer en maak seker jy los nie chaos agter nie โ€“ maar โ€™n plan wat werk.
๐ŸŽง Luister hier:
#BoedelBeplanning #Potgooi #Eksekuteur #Nalatingskap #SFMStreekRadio
3 Jun Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte - ๐Ÿ“œIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?๐Ÿ“œ 05 Agustus 2025

๐Ÿ“œ ๐Ÿ’ฌIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? ๐Ÿ‘ฉโ€โš–๏ธ๐Ÿ“œ Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeรซ tekens van Dementia maar is nog selfstandig. โ€™n Volmag word opgestel om te help met besluite โ€“ maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyfโ€ฆ
5 Aug 9 min