EU in Namibië sê oor EU-AU beraad

--:--
Die Europese Unie en die Afrika Unie het verdere bande gesmee ter voorbereiding vir die sewende EU-AU beraad. Die beraad sal later vanjaar in Afrika plaasvind, en al die besonderhede moet nog bekend gemaak word. Ian du Pont, die adjunkhoof van die EU-sending na Namibië, het meer oor die vergadering.
4 Jun 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

FlySafair vertraag onderhandelings - Solidariteit

Die vakverbond Solidariteit sê FlySafair sleep hulle voete om die arbeidsgeskil met sy vlieëniers op te los, terwyl hulle voortgaan om die voortgesette uitsluiting te minimaliseer. Die vakbond kritiseer die lugredery dat hulle nie met dringend betrokke raak nie, ten spyte van toenemende reisonderbrekings en passasiersfrustrasie. Helgard Cronjé van Solidariteit…
22 Jul 1AM 1 min

Colombiaan skuldig aan gru-dubbele moord in Londen

Yostin Andres Mosquera, 35, is skuldig bevind aan die moord op twee mans in Londen, wat hy onthoof en uitmekaar gesny het voordat hy hul liggaamsdele in twee tasse na die Clifton-hangbrug in Bristol geneem het. Die Woolwich-kroonhof het gehoor Mosquera, 'n Colombiaan, het Albert Alfonso, 62, en Paul Longworth,…
22 Jul 1AM 1 min

Demensie-gevalle kan teen 2050 verdriedubbel

Die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika sê meer as 40 persent van demensiegevalle kan voorkom word deur gevare soos hoë bloeddruk, vetsug en maatskaplike afsondering te bestuur. Dit is vandag Wêreld-breindag, en die vereniging waarsku demensie neem vinnig toe in Afrika suid van die Sahara en sal na verwagting teen 2050…
22 Jul 12AM 1 min

NDP6: NNN mik hoog, baie hoog

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die sesde Nasionale Ontwikkelingsplan, NDP6, in Windhoek geloods en gesê die plan kan werk en kan afgehandel word. Sy sê haar kantoor het 'n soliede fondasie gelê maar baie werk lê nog voor, en die NDP6 is die padkaart wat gevolg moet word. Sy het 'n…
22 Jul 12AM 1 min