Episode 44 | Dr Barry Tolmay oor ’n teologie van ekologie - harmonie met God, mens en natuur

Loading player...
Dr Barry Tolmay vertel vandat hy ‘n klein seuntjie was is die natuur vir hom die plek waar hy met God kon ontmoet. As voorsitter van die NG Kerk se nuwe Ekologietaakspan is sy visie dat hulle groen voetspoor in gemeentes oral in die land sigbaar sal word oor die volgende drie jaar.

So vertel hy vir Heléne Meissenheimer tydens die span se eerste bymekaarkom in Mei 2025 op die Dolfynkus naby Durban.

Lees meer: https://kerkbode.christians.co.za/2025/05/30/ekologietaakspan-spring-by-die-diepkant-in-werk-om-groen-spiritualiteit-te-laat-vloei-deur-die-kerk/

Kyk: https://youtu.be/2C_RjweMShA?si=Qi3PtijmIcyndMCq
5 Jun 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Kollig episode 61: Dominee stap 800 km op soek na hoop

’n Dominee van Pretoria wou vanjaar, op 60 en met ’n hele paar hartklep- en skoueroperasies agter hom, sy sabbatsverlof gebruik om iewers vir 30 dae aaneen te stap. Nico Swart sê hy wou vir homself nuwe hoop losstap. Sy eerste gedagte was die Spaanse camino, maar toe hoor hy…
8 May 25 min

Kollig Episode 57 | Hoe praat ons oor Christelike geloofstyle? - Nico Simpson

Die ideale gemeente is een waar gebroke mense voel hulle kan behoort. Só vertel dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media. In hierdie gesprek vir Kerkbode Kollig vertel hy meer oor wat ’n vraelys oor geloofstyle vir hom duidelik gemaak het oor wat lidmate in ’n gemeente soek. Ook wat…
13 Mar 25 min