Sondagaand Erediens - Ds Johan Marais

Network error while loading playlist url
ROMEINE 12
Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes.
1EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.
2En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
15 Jun 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

I TIMÓTHEÜS 3 3geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik; geen strydlustige, geen geldgierige nie; 4 een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou. 5Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir…
17 Jul 2AM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 16Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus. GALÁSIËRS 4 11Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.
16 Jul 2AM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

GALÁSIËRS 3 Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek…
15 Jul 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 3 19Nou weet ons dat alles wat die wet sê, hy dit sê vir die wat onder die wet is, sodat elke mond gestop en die hele wêreld voor God doemwaardig kan wees; 20aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want…
14 Jul 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

JOHANNES 1 19En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u? 20En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie. 21Toe vra hulle hom: Wat dan? Is…
13 Jul 1PM 22 min