Luister | Kabouterbos Kleuterskool is die plek waar kleintjies in Afrikaans kan gedy

Loading player...
Op 1 Julie open ʼn unieke Afrikaanse kleuterskool sy deure in Pretoria. Hier lê visie, waardes en hoop agter ʼn ruimte wat kinders se groei wil bevorder. Kom hoor hoekom die span van Die MOS Inisiatief dié droomprojek begin het – en hoe dit Afrikaans vier.
18 Jun 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min

Hoop, genesing en tweede kanse in ‘EKODS 2’

“Die plan en droom van die begin af, was om die storie verder te vertel. Ons het al in die skryfproses vir die eerste seisoen storielyne vir ʼn tweede reeks gehad en dit het sommer vinnig ʼn lewe van sy eie gekry.”
20 Jan 28 min