Landbou-ekonoom wil die vervoer van graan meer doeltreffend maak

Loading player...
Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die graanbedryf en die doktorsgraad waarmee sy tans besig is.
19 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min